Gebruikers

Werkswinkels
•    Ons gaan trou! Gaan ons getroud bly of gaan ons skei?
6 weeklikse sessies van 2 uur elk
•    Ons huwelik/verhouding: Gelukkig of op pad na nêrens. 
6 weeklikse sessies van 2 uur elk
•    Leef met vreugde en vrede in Suid-Afrika
6 weeklikse sessies van 2 uur elk
•    Werkloos: Hoe nou gemaak?
 
Groepsterapie
•    Angs/depressie
•    Genees jou trauma
 
Die werkswinkels vind plaas gedurende verskillende tye deur die jaar. Stuur asseblief ‘n e-pos na This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. vir meer besonderhede.