Ons bied die volgende dienste aan:
Huweliksberading
* Huweliksvoorligting
* Huweliksvoorbereiding
* Voorhuwelikse terapie
* Huweliksverryking
* Huweliksterapie
* Egskeidingsberaad
* Na egskeidingberaad
* Verhoudingsterapie
Gesinsberading
* Gesinsleiding
* Gesinsterapie
* Leiding aan hersaamgestelde gesinne
* Leiding t.o.v. rousmart na dood van geliefde
* Tienerberading
* Spelterapie
Ouerleiding
* Liggaamlike ontwikkeling
* Kognitiewe ontwikkeling
* Persoonlikheidsontwikkeling
* Sosiale ontwikkeling
* Ouer-kind verhouding
* Leiding t.o.v. primêre en sekondêre toesig van kinders na egskeiding
* Ouerskapprogramme
Loopbaanvoorligting
* Identifikasie van behoeftes, waardes, belangstelling, lewensrolle en aanleg
* Evaluering van persoonlikheid, loopbaanvolwassenheid en besluitnemingsvermoëns.
* Lei inwin van loopbaaninligting.
* Lei integrering van selfkennis en loopbaankennis
* Lei loopbaanbeplanning
Vakvoorligting
Graad 7 leerlinge:
* Keuse tussen Akademiese of Tegniese skool
Graad 9 leerlinge:
* Vakkeuse
* Identifisering van behoeftes, aanleg en belangstelling.
* Evaluering van persoonlikheid
Studieleiding
* Studiemotivering
* Studiemetodes
* Studiegewoontes
* Kan ook in groepe gedoen word
Emosionele intelligensie
* Emosionele bewustheid
* Emosionele fiksheid
* Emosionele diepte
* Emosionele aanpassing/verandering
* Emosionele bestuur
Terapie
Individuele terapie met kinders en volwassenes, onder andere die volgende:
* Depressie
* Angs
* Krisis intervensies
* Post-trauma
* Middel-afhanklikheid versteurings
* Selfbeeld
* Welwees terapie
* Groepsterapie
Kontak Ons gerus vir enige van die bogenoemde.
Werkswinkels
| |
Werkswinkels
• Ons gaan trou! Gaan ons getroud bly of gaan ons skei?
6 weeklikse sessies van 2 uur elk
• Ons huwelik/verhouding: Gelukkig of op pad na nêrens.
6 weeklikse sessies van 2 uur elk
• Leef met vreugde en vrede in Suid-Afrika
6 weeklikse sessies van 2 uur elk
• Werkloos: Hoe nou gemaak?
Groepsterapie
• Angs/depressie
• Genees jou trauma
Die werkswinkels vind plaas gedurende verskillende tye deur die jaar. Stuur asseblief ‘n e-pos na
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
vir meer besonderhede.