Indien u 'n profesionele sielkunde wil sien in Pretoria of Centurion omgewing kontak Sakkie Malan by 083 258 9936 of vir Evert van Huyssteen by 083 663 9448 vir 'n afspraak of druk hier.
Persoonlike Aanlyn Hulp
Ons bied ook aanlyn terapie. Vir meer inligting oor Persoonlike Aanlyn Hulp druk hier.
Kontak ons gerus vir enige van die volgende behoeftes:
Huweliksberading
Gesinsberading
Ouerleiding
Loopbaanvoorligting
Vakvoorligting
Studieleiding aan adolessente
Emosionele intelligensie
Terapie
Aanbied van seminare
Bestuur van spanne
Afrigting (Coaching)
Psigometriese evaluering (toetsing)
Stres bestuur
Kyk gerus rond op ons webwerf vir meer inligting of kontak ons gerus as u meer vrae het.